Affie100 Kunsveiling
Begin: 1 Oktober 8:00 vm
Eindig: 14 Oktober. Die onderskeie lotte sluit van 19:00 af.
Die Affie 100 Fonds Trust bied van 1 tot 14 Oktober 'n aanlyn kunsveiling aan wat op Saterdag 14 Oktober met 'n gala-kunsuitstallingsaand by Afrikaanse Hoër Seunskool afgesluit word.
Die hoofdoel van die veiling en kunsuitstalling is om fondse in te samel vir die skool, die ondersteuning van Affie-seuns en minderbevoorregte gemeenskappe, en om die leerlinge ‘n geleentheid te bied om méér van kuns te leer.
Die versameling sluit werke van verskeie bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars asook dié van studente van Afrikaanse Hoër Seunskool in.
VEILINGSNAVRAE
Kontak me. L. Nel by leanie@affie100.co.za

Geen koperskommissie sal gehef word nie.
VEILINGSNAVRAE
Kontak me. L. Nel by leanie@affie100.co.za
Neem asseblief kennis dat die aanlyn veilingplatform van Art.co.za gebruik word. Die administrasie word egter deur die Affie 100 Fonds Trust hanteer. Art.co.za moet om hierdie rede die kontakbesonderhede van die wenbieërs met die Trust deel om die fomaliteite ten opsigte van fakturering en versending af handel.
Maak asseblief seker dat u hierdie webbladsy op 'n gereelde basis besoek en herlaai vir enige veilingsopdaterings.
-
LOT 10: Barry van der Westhuizen – Die Vloek van Gehoorsaamheid (2023)
Winning Bid: R5,840 Sien meer